3 rooi soetrissies, in dun repies gesny
3 geel soetrissies, in dun repies gesny
18 vars peulertjies (sugar snaps)
4 medium wortels, in dun repies gesny
14 knopiesampioene, opgesny
8 stingels broccoli, in dun repies gesny
12 klein mielies
3 koppies gekapte spinasie
4 sprietuie, opgesny
3 pers uie, in dun repies gesny
3 cm vars gemmer, opgekap
6 knoffelhuisies, opgekap
olyfolie
sout en swartpeper
Sous
3 eetlepels sojasous
1 teelepel bruinsuiker
1 teelepel suurlemoenskil
½ koppie groente- of hoenderaftreksel
Meng al die sousbestanddele goed saam.
Verhit 4 eetlepels olyfolie in ‘n wok of ysterpan.
Roerbraai die groente vinnig saam in die warm olie, en voeg die sous by.
Bedien met rys of noedels.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za