500 g maalvleis (bees/lam/hoender)
1 rooi ui, gerasper
4 knoffeltoontjies, opgekap
4 eetlepels vars koljander, opgekap
2 eetlepels grasuie, opgekap
2 eetlepels Peppadew, fyn opekap
2 teelepels komyn
2 teelepels koljanderpoeier
2 teelepels paprika
¼ teelepel kaneel
½ teelepel rooipeper
3 eetlepels olyfolie
2 eetlepels suurlemoensap
sout en peper na smaak
Meng al die bestanddele goe saam.
Laat dit oornag in die yskas staan.
Vorm 6 medium langwerpige vleisrolletjies.
Steek ‘n stokkie halfpad in.
Verhit olie in ‘n pan.
Braai die koftas versigtig aan beide kante tot ‘n bruin kors gevorm het.
Bedien met hummus, tzatziki, skordalia en pitabrood.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za