tee, gewone of rooibos
1 eetlepel whiskey (opsioneel)
1 teelepel heuning
2 teelepelels vars lemoensap
1 skyfie suurlemoen
1 kaneelstokkie
1 steranys
¼ teelepel neutmuskaat
2 stukkies vars gemmer
1 teelepel appelasyn (opsioneel)
Trek ‘n sterk pot tee genoeg vir twee bekers.
Voeg die res van die bestanddele by, roer goed, en laat dit trek.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020