1 kg donker kooksjokolade
1 blok lemoen- chilli- of aarbeigeur sjokolade
500 ml room
Kook die sjokolade en ¾ van die room vir 15 minute.
Laat dit rus vir ‘n uur of drie.
Maak dit warm net voor jy dit bedien, en voeg die laaste bietjie room by.
Die sous moet warm wees wanneer jy dit oor die roomys giet.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za