Piesang
Grondboontjiebotter
Rosyntjies
Waspapier
Skil ‘n piesang en sny dit in drie dele.
Smeer ‘n laag grondboontjiebotter op elke piesang.
Gooi die rosyntjies in ‘n bord en rol die piesangstukke daarin sodat die rosyntjies aan die grondboontjiebotter vasklou.
Draai elke piesang in ‘n stuk waspapier toe, en sit dit vir ten minste ‘n uur in die vrieskas.
Haal uit en geniet!
Waarskuwing: Hierdie happie het skop! Dit gee jou sommer HOPE energie!
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za