Deur om te gee vir ander, gaan jou kinders verder bring in die lewe, as hulle universiteitsgrade. (Marian Wright Edelman)
Deur om te gee vir ander, gaan jou kinders verder bring in die lewe, as hulle universiteitsgrade. (Marian Wright Edelman)
7 uie, gekap
6 knoffeltoontjies, gekneus
2 koppies bruin asyn
1¼ koppie suiker
2 eetl kerriemengsel
3 t borrie
1 t swartpeper
1 ml naeltjie poeier
1 ml gemmerpoeier
1 ml fyn kaneel
2 eetl appelkooskonfyt
2 koppie water
3 piesangs fyn gedruk.
2 eetl maziena
Plaas al die bestandele, behalwe die maziena, in 'n kastrol.
Bring tot kookpunt.
Prut vir 10 minute.
Maak 'n pasta met die maziena en voeg by om sous dik te maak.
Marinade is genoeg vir 3 kg bees of lam in blokkies gesny.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za