250 g bruinlensies
2 medium uie, opgekap
2 selderystingels, opgekap
2 medium wortels, opgekap
10 ml vars knoffel, opgekap
10 ml vars gemmer, opgekap
1 x 410g blik gekapte tamaties
750 ml groente-aftreksel
400 ml botterskorsie, in blokkies gekap
25 ml fyn koljander
25 ml fyn komyn
25 ml kerriepoeier-mengsel
sout en swartpeper na smaak
Braai die uie tot sag.
Voeg die seldery , wortels , knoffel , gemmer en kerriemengsel by, en braai vir ‘n paar minute.
Voeg die tamaties en groente-aftreksel by, en prut vir 3 minute.
Voeg die lensies by.
Kook tot lensies amper reg is (30 tot 45 minute).
Voeg die botterskorsie by en prut tot dit sag, maar ferm is.
Bedien met bruinrys.
(Vir die vleiseters:Â Voeg chorizo by wanneer jy die uie braai)
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za