50 g vars grasuie, gekap
250 ml suurroom
1 kg hoenderfilette, in 5 cm-repies gesny
1 koppie meel
200 g broodkrummels
2Â groot eiers
2 eetlepels matige peri-peri-sous (opsioneel)
2Â eetlepels suurlemoensap
2 teelepels sout
2 liter kookolie
Meng die gekapte grasuie en suurroom in ‘n mengbakkie, en plaas dit in die yskas.
Verhit die braaier tot 300 grade Celsius.
Plaas ‘n 3 liter pot op die braai om warm te word.
Skink die kookolie in die pot en plaas die deksel op (dit sal die olie vinniger laat warm word).
Plaas die meel in ‘n diep bord en die broodkrummels in ‘n ander diep bord.
Meng die eiers, sout, peri-peri-sous en suurlemoensap en klits dit goed.
Rol elke hoenderrepie in die meel – alle kante moet bedek wees.
Doop die repies in die eiermengsel.
Rol die repies in die broodkrummels.
Toets met ‘n klein stukkie hoender om seker te maak die olie is warm genoeg.
Diepbraai die hoenderrepies, en roer dit elke 2 minute totdat dit eweredig goudbruin is – ongeveer 6 minute.
Bedien met suurroom en grasuiesous.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za