1 kg lamsnek, opgesny
1 ui, gekap
2 knoffeltoontjies, fyngemaak
1½ koppie fyngekapte tamaties
1 teelepel gedroogde kruie
sout en witpeper
2 handevol groenbone
3 aartappels, geskil en gekap
½ koppie suurlemoensap
Braai die vleis tot bruin.
Voeg die ui en knoffel by, en braai vir ‘n verdere 4 minute.
Voeg die tamatie, kruie, sout en peper by.
Bak dit vir 30 minute teen 180 grade Celsius in die oond.
Voeg die suurlemoensap, bone en aartappels by.
Bak vir ‘n uur. (Kyk gereeld dat dit nie droog bak nie. Voeg gedurig ‘n klein bietjie water by.)
Sodra die aartappels sag is, is dit reg.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za