Bestandele:
Metode:
* Sit die oond aan op 200°C
* Meng 200 gram botter en die 200 gram strooisuiker saam
* Voeg die 2 geklitste eier by en die paar druppeltjies vanielje
geursel.
* Voeg 450 gram meel by.
* Meng tot dit ‘n stywe deeg vorm.
* Rol deeg uit. Druk koekies met vormpies uit.
ONTHOU OM GAATJIES TE MAAK.
* Bak vir 10 minute.
* Meng 200 gram versiersuiker en 30 ml koue water om koekies
te versier.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za