4 eiers, geskei
4 koppies melk
1 koppie suiker
4 eetlepels botter
1 koppie meel
1 teelepel bakpoeier
knippie sout
Klits die eiergele en botter goed saam.
Voeg die suiker by, en klits goed.
Roer die meel en bakpoeier in.
Voeg die melk en sout by.
Voeg die styfgeklopte eierwitte by.
Voeg die mengsel in 'n gesmeerde bak.
Bak teen 180 grade vir 45 minute.
Strooi kaneel oor.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za