Genoeg vir 4 mense. Gebruik ‘n skottelbraai of ‘n wok van gietyser / vlekvrye staal
Wenke vir in en om die huis en kombuis
Soms, net soms, bly daar ‘n bietjie sjampanje of vonkelwyn oor na ‘n partytjie. Om te keer dat die drankie sy vonkel verloor, plaas ‘n teelepel se steel in die bottel en bêre met die teelepel so in die bek van die bottel/ “Hulle” sê die teelepel sal help om die vonkel te behou, maar Laurie sê hulle kon dit nog nie toets nie, want daar het nog nooit sjampanje of vonkelwyn oorgebly na ‘n viering nie!