1 Franse brood (baguette), maak 2 cm snye, maar nie deurgesny nie
250 ml botter of margarien
2 eetlepels mayonnaise
½ koppie gerasperde cheddarkaas
½ wiel fetakaas, gesnipper
2 teelepels fyngemaakte knoffel
sout en peper na smaak
chilivlokkies na smaak (opsioneel)
gesnipperde pietersielie (opsioneel)
Meng al die bestanddele saam, en smeer dit tussen die snye.
Rol die hele brood toe in foelie, en bak vir ongeveer 10 minute oor warm kole of in ‘n warm oond.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za