(KROEK omdat hy brood i.p.v. aartappels gebruik)
(KROEK omdat hy brood i.p.v. aartappels gebruik)
Witbrood, korsies afgesny (1 sny per kroket)
kaas, in vingers gesny
blatjang
1 eetlepel botter
1 Â eetlepel olie
Ouma se gravy
vleissous (nadat jy skaapboud of hoender gaar gemaak het)
4 blokkies donker sjokolade
1 x teelepel botter
Rol die snye brood plat met ‘n koekroller.
Plaas ‘n kaasvinger in die middel van die sny.
Smeer ‘n bietjie blatjang oor die kaas. (Jy kan enige soort kaas gebruik. Bloukaas en konfyt is ‘n lekker kombinasie. As jy ‘n vleisvulsel verkies, kan jy hoender of salami by die kaas voeg)
Rol die sny brood met die kaas in die middel op, en steek dit vas met ‘n tandestokkie.
Verhit olie en botter in ‘n pan oor matige hitte.
Braai die kroket ‘n minuut of twee per kant.
Dreineer die olie op kombuispapier.
Ouma se gravy
Rasper die donker skokolade, en voeg dit by die vleissous.
Voeg botter by.
Roer, en geniet dit oor vleis, of doop ‘n kroket daarin.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za