250 ml vars room, styf geklits
1 blik fyn (crushed) pynappel, met die stroop
125 ml suurlemoensap
1 blik kondensmelk
malvalekkers, in klein stukkies geknip
Tenniskoekies
Voeg die kondensmelk, pynappel en stroop, en suurlemoensap by die room en meng alles saam.
Voeg die malvalekkers by die mengsel.
Pak tenniskoekies in tertbak, en skep die vulsel bo-op.
Verkoel in die yskas tot dit gestol het.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za