1 pak Mariebeskuitjies
250 g margarien of botter
1 pak (500 g) versiersuiker
3 eetlepels (45 ml) kakao
1 knippie sout
1 eier, geklits
2,5 ml vanieljegeursel
Plaas die koekies in ‘n plastieksakkie.
Rol die koekies in stukkies met ’n rolstok.
Smelt die botter stadig in ‘n medium kastrol.
Voeg die versiersuiker, kakao en sout by en meng goed.
Roer die geklitste eier by.
Voeg beskuitjiekrummels en vanielje by.
Skep dit uit in ‘n gesmeerde pan of skottel.
Druk dit vas en laat dit afkoel.
Sny in blokkies.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za