Dit is geskik vir vir enige vleis, slaai of groente.
Dit is geskik vir vir enige vleis, slaai of groente.
1 soetrissie (rooi of geel)
1 of 2 knoffelhuisies (jy kan ook knoffelsout gebruik)
1 eetlepel appelasyn of suurlemoensap
1 rissie (opsioneel)
peper
60 ml olie
2 eetlepels parmesaankaas, of enige kaas van jou keuse (kan uitgelaat word volgens dieetvooorkeure)
sout na smaak
handvol amandels, of neute van jou keuse (kasjoeneute gee ‘n romerige tekstuur)
Rooster die soetrissie in die oond, of braai op ‘n rooster aan alle kante tot gaar en gekaramaliseerde dele vorm. Ek gebruik die vel ook, so nie nodig om swart te brand en vel te verwyder nie.Â
Verwyder die stronk en sade van die gaar soetrissie.Â
Plaas al die bestanddele in ‘n stamper en vysel of ‘n voedselverwerker en blits saam tot glad.
Pas sout of suur aan volgens smaak. Sekere soetrissies is soeter as ander. Voeg gerus suiker of suikeralternatief by.
Bedien met enige vleis, oor slaai of op groente.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za