Hierdie mielieslaai is een van my gunstelinge. Jy kry 'n mondvol soet, gekaramaliseerde mieliepitte met die heerlike suur van lemmetjiesap en vars koljander. Speel gerus met die bestanddele. Jy kan byvoorbeeld fetakaas ook byvoeg of koeskoes maak en dit deur meng.