mielies
2 koppies (500 ml) ongesoute gaar springmielies
125 g gesoute botter
Smelt die botter, en blits dit in 'n voedselverweeker saam met die springmielies.
Los dit eenkant sodat die botter kan stol.
Stoom of kook die heel mielies tot net-net gaar.
Braai die mielies oor warm kole, en verf die deurentyd springmieliebotter tot die mielies begin kleur kry.
Bedien dit warm met ekstra springmieliebotter.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za