1 blikkie kekerertjies
2 knoffelhuisies, fyngekap
½ teelepel komyn
¼ teelepel paprika
½ teelepel sout
¼ koppie olyfolie
sap van halwe suurlemoen
1 eetlepel tahini (opsioneel)
Meng al die bestanddele in ‘n menger tot ‘n gladde pasta.
Bedien as ‘n smeer op brood of in ‘n wrap; ‘n doopsous vir tjips, groente of vrugte; ‘n sous in ‘n pastagereg.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za