1 eier per persoon
botter of olie, om die koppie mee te smeer
gerasperde kaas
ham of enige ander oorskietvleis
tamatie in skywe gesny
sout en peper
Smeer ‘n koppie met die botter of olie.
Skep ‘n eetlepel gerasperde kaas in die koppie.
Breek die eier bo-op die kaas.
Geur met sout en peper.
Plaas n skyfie ham of ander oorskietvleis bo-op die eier.
Plaas n skyfie tamatie bo-op die ham.
Skep ‘n eetlepel kaas bo-op die tamatie.
Bak vir een en ‘n half minuut op hoog in die mikrogolf.
Keer dit om op ‘n bord en bedien saam met roosterbrood.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za