1,5 kg beesstert, opgesny
4 medium uie, opgesny
3 koppies beesaftreksel
3 piesangs (effe groen), in skywe gesny
3 lourierblare
½ koppie bruinasyn
3 teelepels tamatiesous
6 teelepels blatjang
4 teelepels heuning
3 teelepels kerriepoeier, opgelos
1 teelepel mosterdpoeier
4 eetlepels olie
sout en swartpeper na smaak
Voorverhit oond tot 180 grade.
Verhit die olie in groot oondbak met ‘n deksel.
Braai die beesstert bruin.
Voeg die uie by en soteer tot sag.
Voeg die res van bestanddele en vloeistof by, en prut vir 15 minute.
Plaas die deksel op die oondbak en bak dit stadig vir ongeveer 6 ure.
Maak seker dat die vleis deurentyd met vloeistof bedek is.
Bedien met gebakte aartappels.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za