1 kg katonkel-filette
olyfolie vir braai
suurlemoensap
Speserymengsel
½ teelepel fyn koljander
½ teelepel komyn
½ teelepel growwe swartpeper
½ teelepel mosterdpoeier
1 teelepel growwesout
1 teelepel tiemie
1 teelepel uiepoeier
¼ teelepel vinkel
Meng die bestanddele van die speserymengsel saam en vryf dit goed in aan beide kante van die vis.
Smeer die filette met olyfolie.
Voeg olyfolie in pan en braai vis vir ongeveer 4 tot 5 min aan elke kant.
Bedruip met suurlemoen, en bedien met vars groenslaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za