1 medium ui, grof gekap
1 knoffelhuisie, grof gekap
250 g sampioene, grof gekap
2 koppies fyn biltong
1 houertjie ongegeurde roomkaas
½ koppie mayonnaise
2 eetlepels pietersielie, gekap
olie
Braai die knoffel en ui in olie tot sag, en hou eenkant.
Braai die sampioene tot sag.
Voeg die uiemengsel en sampioene saam met al die ander bestanddele in voedselverwerker, en verwerk tot glad.
Bedien met pietersielie bo-op.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za