* 12 weense worsies
* 12 sosatie stokkies
* 280 gram bruismeel
* 10 ml sout
* 500 ml water
* Olie vir diepbraai
Metode:
Verhit olie
Steek die stokkie in die lengte deur die worsie
Droog die worsie op kombuispapier
Sif die meel en sout saam
Meng met water tot beslag
Doop elke worsie in ekstra meel en dan in die beslag
Bak in olie tot krakerig en gaar
Bedien saam met sous van keuse
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za