4 groot pynappels, in klein stukkies gesny met skil aan
6 appels, in stukke gesny met die skil aan
7 liter lou water
1.2 kg wit suiker
12 rosyne
10 g droë kitsgis
Was die pynappelstukke goed en plaas dit saam met die appelstukke in ‘n groot emmer met ‘n deksel.
Voeg die water en die suiker by, en roer die mengsel totdat al die suiker opgelos is.
Voeg die rosyne en gis by.
Plaas die deksel op, en laat die mengsel ongeveer 14 uur lank op ‘n warm plek gis.
Filter die bier deur ‘n kaasdoek, en giet dit in bottels.
Plaas van die rosyne in elke bottel en verseël dit.
Bewaar die bier in die yskas.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020