20 stingels rabarber (blare verwyder)
5 koppies water
3 koppies suiker
Spoel die stingels af nadat die blare verwyder is.
Sny die punte af, en sny die stingels in blokkies.
Plaas die rabarberstukke en water in in ‘n kastrol en bring dit tot kookpunt.
Verlaag die hitte en prut vir ongeveer 20 minute.
Skep die skuimlaag af.
Dreineer en verwyder die rabarber.
Voeg die suiker by die vloeistof en bring weer tot kookpunt.
Roer gereeld tot die suiker opgelos is.
Laat die stroop vir ongeveer 5 minute prut, en skep weer die skuim af.
As jy ‘n dikker stroop verkies, laat dit langer prut sodat dit kan reduseer.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020