Ons is gemaak vir hierdie tye. (Anoniem)
1 pak Doritos
500 ml Nandosous
2 tamaties, gekap
2 avokado's gekap
1 koppie kaas, gerasper
paprika
Pak skyfies op 'n bord.
Bedruip dit met die sous.
Strooi die tamatie en avokado oor.
Sprinkel die kaas oor en dan 'n bietjie paprika.
Rooster in oond tot goudbruin.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020