8 dik (5 cm) Karooskaaptjops
sout
Ina Paarman se Braai and Grill-speserye
suurlemoensap
Worcestersous
sosatiestokkies, in water geweek
Plaas die tjops in ‘n braaibak, en geur dit met die sout en speserye na smaak.
Bedruip dit met die suurlemoensap en Worcestersous na smaak.
Laat vir minstens ‘n halfuur marineer.
Ryg die tjops op die sosatiestokkies om dit aan die vetkant te braai.
Braai dit aan dit aan die vetkant oor mediumkole vir 5 minute tot die vet uitgebraai en bros is.
Verwyder die sosatiestokkies, en braai elke tjop vir 5 minute aan elke kant.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za