Wenke vir in en om die huis en kombuis
Vir avokado in ‘n slaai: plaas die avokadopit in die slaai om te verhoed dat die avokado bruin word.
Wenke vir in en om die huis en kombuis
Vir avokado in ‘n slaai: plaas die avokadopit in die slaai om te verhoed dat die avokado bruin word.
ciabatta
blatjang
mayonnaise
tamatie, in ringe gesny
ui, in ringe gesny
agurkies, in ringe gesny
kaas (sommer drie verskillende soorte – moenie skaam wees met die kaas nie)
swartpeper
1 pakkie biltong
skyfies (biltong, blatjang of sout & asyn)
botter
Smeer botter aan die buitekant van die brood, en blatjang en mayonnaise aan die binnekant.
Plaas die die tamatie-, uie- en agurkieringe op die brood.
Pak die kaas in lae bo-op.
Voeg swartpeper by na smaak.
Plaas die skyfies bo-op.
Braai dit in ‘n rooster oor matige kole. Die vuur moet net reg wees – nie te warm nie.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za