Jou lewe krimp of brei uit, afhangende van jou dapperheid. (Anaïs Nin)
Jou lewe krimp of brei uit, afhangende van jou dapperheid. (Anaïs Nin)
4 salmfilette
8 groot garnale, skoongemaak, met dop aan
1 bossie vars aspersies, ente afgesny
1 suurlemoen, in kwarte gesny
brandrissies (opsioneel)
basiliekruidblare, geskeur
3 tamaties, gekap
2 eetlepels olyfolie
6 ansjovisfilette
3 knoffeltoontjies, fyngemaak
swartpeper
Plaas die filette met die velkant na bo in 'n groot oondpan.
Voeg die aspersies, rissies en suurlemoenkwarte by.
Meng die res van die bestanddele en bedruip die vis en aspersies daarmee.
Rooster in oond vir 15 minute.
Bedien met ciabattabrood.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za