1 heel hoender
Sous
1 koppie basiliekruid
½ koppie ment of vars koljander
1 eetlepel vars gemmer
1 eetlepel knoffel
1 koppie lemmetjiesap
½ koppie bruinsuiker
½ koppie sonneblomolie
Meng/blits die sous se bestanddele in ‘n voedselverwerker.
Braai die hoender tot dit begin kleur kry, en smeer dan die sousmengsel gereeld oor die hoender tot dit gaar is.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za