3 koppies louwarm water
4 opgehoopte koppies koekmeelblom
1 pakkie gis
1 eetlepel olyfolie
1 eetlepel sout
mozarellakaas
geblikte Italiaanse tamaties
vars basilliekruidblare
peper
vars knoffel, fyngekap
Meng die deeg in ‘n elektriese menger vir +/- 10 minute totdat die deeg van die kante af wegtrek.
Strooi ‘n bietjie meel op ‘n oppervlak, en plaas die deegbal daarop.
Strooi meel oor die deeg, en plaas ‘n klam lap bo-op.
Laat die deeg vir 3 tot 4 ure rys.
Verdeel die deeg in 3 dele, en strooi weer meel op ‘n oppervlak en bo-oor die 3 deegballe en laat dit weer bietjie rys.
Voorverhit die oond op die warmste stelling, so 240 – 260 grade Celcius.
Gebruik jou hande om die die deegballe in pizzas te vorm – moenie ‘n roller gebruik nie.
Plaas tamaties, kaas, knoffel, sout, peper en basiliekruidblare na smaak op die pizzas.
Plaas die pizza op die laagste rak in die oond en bak totdat die bodem krakerig is en die kaas swart borrels maak.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za