1 koppie (250 ml) koljandersaad
¼ koppie (60 ml) swartpeperkorrels
½ koppie (125 ml) sout
2 – 3 stokkies roosmaryn of tiemie
Verhit ‘n pan, en braai die kolandersaad oor matige hitte.
Roer aanhoudend.
Sodra jy die koljandersaad kan ruik, is dit gereed.
Verwyder uit die pan, en laat dit afkoel.
Plaas al die bestanddele in ‘n vysel, en stamp dit fyn tot dit die tekstuur bereik wat jy verlang.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za