00:00 – 00:30 Groeipyne (herhaling)
00:30 – 01:00 Sterre en planete (herhaling)
01:00 – 02:00 Musiek sonder grense (herhaling)
02:00 – 02:30 Rand en sent (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Musiek
04:00 – 05:00 Musiekbonbons (herhaling)
05:00 – 05:25 Musiek
Die Ingenieursfakulteit van die Noordwes-Universiteit bied deesdae ook oplossings vir landbou. Daar word navorsing gedoen om diere- en voedselproduksiestelsels te verbeter. Ons praat hieroor met professors Rojanette Coetzee en Henri Marais. Volgens die Buro vir Voedsel-en Landboubeleid kom ongeveer die helfte van die totale inkomste van landbou van uitvoere af.
Die Monitorspan hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Op en Wakker is ‘n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
‘n Program waar jy jou kosbare menswees kan koester. Reis na binne met deernis en humor. Kom voed jou siel saam met Eloise Cupido.
Ryk van Niekerk gesels met Adriaan Rootman, die eienaar van Luxury Time. Hulle verkoop outentieke tweedehandse horlosies van vooraanstaande handelsmerke soos Rolex, Omega en Cartier.
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za