4 medium aartappels, geskil en in dun ringe gesny
4 medium uie, geskil en in dun ringe gesny
8 eiers
¼ koppie olyfolie
sout en peper
Verhit die olyfolie in ‘n pan kook (nie braai nie) die aartappels en uie tot sag en glanserig.
Klits die eiers goed saam met sout en peper.
Voeg dit by die uie en aartappels.
Kook stadig tot ferm, en keer die omelet om sodat boonste deel ook kan stol.
Bedien in skywe of blokkies teen kamertemperatuur.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za