Eksperimenteer met brode soos baguette, ciabatta, French loaf, ens. Besluit self hoe dik jy dit sny. Hoe dikker, hoe beter. Die hitte van die pan is belangrik: Dikker brood = lae hitte. Dunner brood = hoër hitte.

Brood van jou keuse, lekker dik gesny
2 eiers
bietjie melk
botter of olie
Klits die melk en eiers tot goed gemeng.
Voeg suiker by vir ’n soet brood, of sout en grasuie vir ’n sout weergawe.
Doop die snye brood daarin.
Braai in ’n pan aan albei kante tot gaar.
Wees kreatief met die bolaag. Daar is legio moontlikhede:
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za