Voorbereidingstyd: 20 min
Braaityd: 6 tot 8 min
Voorbereidingstyd: 20 min
Braaityd: 6 tot 8 min
10 snye vars brood, platgerrol met 'n koekroller
botter of olyfolie
20 velle gesnyde kaas
sout en peper
20 repies spek (1 pak in die helfte gesny)
Smeer die platgerolde brood met botter, en plaas stukke kaas op.
Rol dit stewig toe, en sny die rolletjie in die helfte.
Draai dit spek toe, en steek dit vas met tandestokkies.
Braai oor 'n mediumwarm vuur net voor die kole reg is vir die groot braai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za