50 ml botter
50 ml meel
250 ml melk
5 ml braaivleisspeserye
1 pakkie spek, fyn gesnipper en gebraai
3 groot aartappels gaar en fyn gedruk.
25 ml ui, fyn gekap
15 ml vars pietersielie
2 eiers, geklits
1 koppie broodkrummels
olie vir diepbraai
Smelt botter.
Roer die meel by.
Roer die melk by.
Laat die sous verdik.
Roer sotdat die sous geen klonte het nie.
Laat afkoel.
Druk die aartappels fyn, en voeg dit en die res van die bestanddele by die witsous, behalwe die eier en broodkrummels.
Rol in balletjies.
Doop in geklitse eier, en rol in broodkrummels.
Diepbraai in warm olie tot bruin aan die buitekant.
* Verpligte velde
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020