1 gerookte ham (Gammon), kepe in die vel gesny
2 liter pynappelsap
1 blik pynappelstukke
60 ml appelkooskonfyt
3 uie, in  kwarte gesny
3 loerierblare
4 knoffeltoontjies, fyn gesny
sout en peper
Kook al die bestanddele in ‘n kastrol vir ongeveer 1½ uur.
Verhit die oond tot 180 grade Celsius.
Plaas die vleis en die sous in ‘n oondbak en plaas die deksel op.
Bak vir ‘n uur.
Skep gereeld van die sous oor die vleis.
Bak onbedek vir 10 minute sodat die vleis kleur kan kry.
Versier met ingelegde pynappelringe en geglasuurde kersies.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za