¼ koppie ongesoute botter
5 medium geel en rooi uie, geskil en in skywe gesny
4 knoffeltoontjies, gekap
1 teelepel bruinsuiker
1 teelepel sout
¼ koppie volroom sjerrie
¼ teelepel gemaalde swartpeper
¼ teelepel gedroogde tiemieblare, of 1 teelepel vars tiemieblare
1 liter groente-aftreksel
2 lourierblare
6 snye Franse brood (baguette)
120g Gruyèrekaas, gerasper
3 eetlepels mielieblom
Smelt die botter in ‘n kastrol.
Voeg die suiker, uie en knoffel by en laat dit karamaliseer vir 20 minute.
Kook intussen die groente-aftreksel, sjerrie, tiemie en loerierblare saam in ‘n ander kastrol.
Meng die uiemengsel en groente-aftreksel en verhit weer.
Verwyder van die stoof en meng die mielieblom by die mengsel.
Kook totdat dit verdik het.
Laat dit dan vir ‘n verdere 10 minute prut.
Voeg die gerasperde kaas op die gesnyde Franse brood, en rooster dit tot goudbruin in die oond.
Skep die uiesop in sopbakkies.
Bedien met die geroosterde brood bo-op.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za