1 hoender
10 ml hoenderspeserye
2 knoffeltoontjies, fyn gekap
halwe ui, fyngekap
50 ml Worcestersous
10 ml brandewyn
10 ml appelkooskonfyt
250 ml gemmerbier
20 ml heuning
Plaas die hoender in ‘n oondbak.
Meng al die bestanddele saam.
Lig die hoender se vel versigitg met jou hand en smeer van die marinade onder die vel.
Bedruip die hoender met die res van die marinade.
Laat dit vir een uur marineer.
Bak teen 180 grade Celsius vir ongeveer 45 minute tot gaar.
Voeg kort-kort van die marinade oor die hoender terwyl dit bak.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za