1 kg lamtjops
500 ml vars granaatsap
50 ml rooi port
15 ml vars roosmaryn
25 ml vars kruisementblare
1 groot ui, in ringe gesny
4 vars knoffelhuisies, in stukkies gesny
sout en peper na smaak
Verhit die oond tot 180 Grade Celsius.
Spuit ‘n oondskottel met kossproei.
Pak die lamtjops in die oondskottel.
Giet en strooi al die besanddele oor die tjops, en laat dit vir ten minste 1 uur marineer.
Draai die tjops gereeld om sodat die verskillende geure in die vleis kan intrek.
Bak vir ongeveer 45 minute, of tot gaar.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za