4 hoederborsies, in repies gesny
1 blik kekerertjies, gedreineer
koeskoes
200 ml kookwater
handvol swart olywe, ontpit en in helfte gesny
fetakaas
kruisementblare, geskeur
20 ml suurlemoensap
10 baba-tamaties
sout
30 ml olyfolie
30 ml sonneblomolie
Plaas die sonneblomolie en koeskoes saam met die kookwater in ‘n bak, sodat die koeskoes die water absorbeer.
Plaas die tamaties in ‘n oondbak, en bak vir 30 minute teen 180 grade Celsius.
Braai die hoenderrepies in die olyfolie tot gaar.
Meng al die bestanddele saam.
Voeg sout by na smaak.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za