3 koppies fyngesnyde rooikool
200 ml bosbessies
125 ml ongegeurde joghurt
125 ml mayonnaise
1 x 440 g blikkie fyngedrukte pynappelstukke (crushed), gooi die stroop af
sout en peper
Meng alles saam.
Laat staan vir sowat 2 ure, en roer weer die slaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za