150 ml hawermout
500 g volstruismaalvleis
1 ui, geskil en fyngekap
2 appels, ontpit en gerasper
100 ml blatjang
25 ml sojasous
1 knoffeltoontjie
2 eiers
sout en peper na smaak
Sous
1 x 410 g blik tamatie-en-uiemengsel
15 ml gemengde gedroogde kruie
Verhit die oond tot 180 grade Celsius.
Meng al die bestanddele goed saam.
Vorm frikadelle met jou hande.
Plaas die frikadelle in ‘n gesmeerde oondbak.
Meng die uie en tamatie met die gedroogde kruie om ‘n sous te maak en geur met sout en peper.
Voeg die tamatiemengsel oor die frikadelle.
Bak vir 40 minute tot gaar.
Bedien saam met rys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za