Pas op vir die man wat sy oë half toe hou. Dis nie dat hy nie wil uitkyk nie, dis om te keer dat jy in kyk. (C.J. Langenhoven)
Pas op vir die man wat sy oë half toe hou. Dis nie dat hy nie wil uitkyk nie, dis om te keer dat jy in kyk. (C.J. Langenhoven)
600 g boerewors, in 2 cm ringe gesny
1 ui, gekap
4 knoffeltoontjies, fyngemaak
1 koppie gemengde groente
2 eetlepels tamatiepasta
1 blikkie heel tamaties
1 koppie water
1 blokkie beesekstrak
handvol kersietamaties
1 teelepel paprika
1 eetlepel blatjang
1 teelepel gemengde kruie
Braai die boereworsringe saam met die ui, knoffel en groente.
Voeg die res van die bestanddele by.
Laat dit vir 'n halfuur lank prut.
Bedien met pap, koeskoes of kapokaartappels.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za