12 baba-aartappels, vel aan
12 klein uie, skil afgehaal
babatamaties
1 pakkie babamielies
1 pak streepspek, gesnipper
slaaiblare
Mosterdsous
1 koppie wit asyn
1 koppie suiker
5 teelepels mosterdpoeier
5 eiers
Kook aartappels en uie saam tot gaar.
Braai die spek tot gaar.
Pak die slaaibblare in ‘n mooi bord.
Rangskik die res van die bestanddele bo-op die slaaiblare
Mosterdsous
Meng alles saam in ‘n kastrol, en kook vir 10 minute oor mediumhitte.
Roer gereeld.
Skep lepels vol van die mosterdsous oor die slaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za