18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Tuis | Programme | Blinde Alfabet

Blinde Alfabet

By die Universiteit van Johannesburg se kunsgalery is daar ‘n permanente uitstalling Shifting Conversations. ‘n Deel van die uitstalling, Blinde Alfabet, is vir siggestremdes om kuns te “sien” en te ervaar. Hier is 'n 3D-weergawe van Gustav Klimt, ‘n Oostenrykse skilder, se DIE SOEN, wat hy in 1908 geskep het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: