06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Renske Jacobs
Gustav Greyling

Volgende: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Programme | Coenie de Villiers en Deon Meyer

Coenie de Villiers en Deon Meyer

Coenie de Villiers en Deon Meyer het geen bekendstelling nodig nie. Karoosuite, hulle gesamentlike musiek- en woordproduksie, het gelei tot ʼn baie unieke koffietafelboek. Daar is net 1000 eksemplare gedruk, en agterin elke boek is daar ook ʼn CD van die Karoosuite-musiekproduksie. Boonop word die totale opbrengs van die boek gebruik vir Afrikaanse kinders in die Karoo se onderwysbehoeftes. In vanaand se Skrywers en Boeke gesels Ilse Salzwedel met Coenie oor Karoosuite. Deon Meyer was verantwoordelik vir die teks en volkleurfoto’s. Jy kan ook luister na twee snitte uit die musiekproduksie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: